Herbst-vierkuns help Die Anker om Secunda met twee punte te troef
“Senutergend” som die stryd, vernaam in die laaste 10 minute, op wat gewoed het tussen Hoërskool Die Anker en Hoërskool…
“Senutergend” som die stryd, vernaam in die laaste 10 minute, op wat gewoed het tussen Hoërskool Die Anker en Hoërskool…
Ondanks talle ontwrigtinge kort voor die afskop, kon Hoërskool Wesvalia steeds daarin slaag om sy aanspraak op vanjaar se Plaat-titel…
Potchefstroom Gimnasium is, na straks die opwindendste plaaslike derby in jare, Saterdagmiddag vir die derde agtereenvolgende keer as die “Prinse”…
Hoërskool Garsfontein se “skrumpet-brigade” het die Bere se aanslag Saterdagmiddag in Pretoria gelei om ‘n derde agtereenvolgende sege in die…
KRUGERSDORP – Armand van Eck, Hoërskool Noordheuwel se vlieënde agsteman, het drie keer agter die doellyn gaan draai om die…
Merensky Landbou Akademie is daarop uit om te vergoed vir sy naelskraapse nederlaag met ‘n enkele punt teen Bergsig Akademie…
Kragmetings tussen Hoërskool Die Anker en Hoërskool Secunda sorg normaalweg vir hope aksie. Saterdagmiddag se stryd in die Skild-afdeling van…
Die laaste keer wat Die Hoërskool Menlopark oor Hoërskool Garsfontein kon seëvier was ses jaar gelede, toe hy in die…
Wanneer die Krugersdorp-derby Saterdagmiddag op “Die Heuwel” afskop, sal die gasheerspan, Hoërskool Noordheuwel, streef na slegs ‘n derde oorwinning ooit…
Hoërskool Wesvalia se veelsydige Fafa Calitz keer Saterdag terug na die beginspan vir die Wessies se groot uitdaging teen Hoërskool…