SuperSport Schools Plus

Al die uitslae van die Virsekerbeker – 10 Augustus 2019

By Hannes Nienaber , in Rugby | News , at 2019-08-10 Tags: ,

VirsekerBekerlogoHeilbron is die nuwe kampioen van Afdeling 5 van die Virsekerbeker na hy vir Lyttelton Manor in die doodsnikke van die eindstryd op Hans Moore se veld in Benoni met 26-22 getroef het.  

Vir al die ander skolerugby uitslae van regoor Suid-Afrika kliek asseblief op die volgende skakel – School Rugby Results – 10 Augustus 2019

Al die uitslae:  

AFDELING 1    
Beker-kompetisie  
Menlopark72Garsfontein40
Helpmekaar27Monument22
Ander spanne – o.16: HTS Middelburg 43, Helpmekaar 28; Noordheuwel 30, Menlopark 12. o.15: Helpmekaar 24, Garsfontein 5; Monument 17, Menlopark 8. o.14: Monument 20, Menlopark 13; HTS Middelburg 15, Helpmekaar 12.
Plaat-afdeling
Ben Vorster12Rustenburg8
Eldoraigne29Montana23
Ander spanne – o.16: Zwartkop 15, Marais Viljoen 5; Nelspruit 20, Rustenburg 14. o.15: Marais Viljoen 12, Ben Vorster 12 (Marais Viljoen dring deur na eindstryd); Zwartkop 17, Nelspruit 7. o.14: Rustenburg 13, Montana 11; Marais Viljoen 31, Nelspruit 0.    
Skild-afdeling
Hugenote (Springs)19Lichtenburg17
Hoërskool Middelburg28Heidelberg Volkskool17
Ander spanne – o.16: Middelburg 29, Lichtenburg 17; Heidelberg Volkies 52, Florida 0. o.15: Oos-Moot 22, Florida 14; Middelburg 20, Lichtenburg 15. o.14: Middelburg 39, Lichtenburg 5; Jeugland 15, Heidelberg Volkies 0.    
AFDELING 2  
Pietersburg35Klerksdorp29
Ligbron65Wesvalia17
Ander spanne – o.16: Ligbron 29, Die Anker 20; Pietersburg 42, Dr. Malan 17. o.15: Klerksdorp 44, Wonderboom 10; Potchefstroom Volkskool 38, Ermelo 14. o.14: Secunda 25, Klerksdorp 19; Ligbron 48, Wesvalia 12.    
AFDELING 3
Leeuwenhof37Curro Heuwelkruin16
Ander spanne – o.16: Brits 21, Hoogenhout 21. o.15: Vryburg 20, Brits 17. o.14: Curro Nelspruit 32, Standerton 0.    
AFDELING 4   
Springs Boys’ High27 Warmbad22
Ander spanne – o.16: Goudrif 15, Gerrit Maritz 5. o.15: Elspark 21, Eric Louw 19. o.14: Carel de Wet 12, Warmbad 10.    
AFDELING 5    
Heilbron26Lyttelton Manor22
Ander spanne – o.15: Lyttelton Manor 19, Koster 10.    

[powr-comments id=”f9064f1d_1565423558537″]

Hannes Nienaber
error: Sorry ol' chap, those shenanigans are not permissible.