Al die uitslae van die Virsekerbeker – 8 Junie 2019
Noordheuwel het amper op sy tuisveld vir ‘n opskudding gesorg toe hy amper daarin geslaag het om Waterkloof om te dop. Nories het met die omdraaislag ‘n gerieflike voorsprong van 17-5 geniet, maar Klofies kon daarin slaag om die Blou Tornado aan die gang te kry om uiteindelik met 32-31 as oorwinnaars van die veld te stap.
Die Hoërskool Pietersburg het sy plek in die eindstryd van die Limpopo-liga in Afdeling 2 met ‘n sege van 46-22 oor Ellisras in die halfeindstryd beklink. Pieties sal volgende kwartaal teen Frikkie Meyer van Thabazimbi in die eindstryd te staan kom.
Al die uitslae:
AFDELING 1 |
|||
Beker-kompetisie | |||
Helpmekaar | 50 | HTS Middelburg | 5 |
Waterkloof | 32 | Noordheuwel | 31 |
Ander spanne – o.16: Helpmekaar 39, HTS Middelburg 34; Noordheuwel 32, Waterkloof 20. o.15: Helpmekaar 17, HTS Middelburg 10; Waterkloof 28, Noordheuwel 14. o.14: Noordheuwel 33, Waterkloof 14; HTS Middelburg 30, Helpmekaar 27. | |||
Skild-kompetisie | |||
Lichtenburg | 52 | Florida | 33 |
Hoërskool Middelburg | 35 | Hugenote (Springs) | 17 |
Ander spanne – o.16: Lichtenburg 36, Florida 24; Middelburg 83, Hugenote 0. o.15: Lichtenburg 26, Florida 24; Middelburg 92, Hugenote 5. o.14: Lichtenburg 55, Florida 7; Middelburg 27, Hugenote 5. | |||
AFDELING 2 | |||
Tuine | 14 | Wonderboom | 7 |
Pretoria-Noord | 56 | CR Swart | 0 |
Ander spanne – o.16: Wonderboom 17, Tuine 3; Pretoria-Noord 41, CR Swart 12. o.15: Wonderboom 40, Tuine 14; Pretoria-Noord 82, CR Swart 0. o.14: Tuine 50, Wonderboom 5. | |||
Hoërskool Alberton | 26 | Bastion | 10 |
Ander spanne – o.16: Linden 36, Alberton 26. o.15: Bastion 23, Alberton 22. o.14: Alberton 33, Randburg 5. | |||
Pietersburg | 46 | Ellisras | 22 |
Ander spanne – o.16: Pietersburg 52, Piet Potgieter 25. o.15: Ben Viljoen 28, Piet Potgieter 27. o.14: Frikkie Meyer 17, Merensky 3. | |||
Wesvalia | 36 | Potchefstroom Gimnasium | 31 |
Ander spanne – o.16: Wesvalia 40, Potch Gimmies 38. o.15: Wesvalia 14, Potch Gimmies 5. o.14: Wesvalia 38, Potch Gimmies 0. | |||
Secunda | 20 | Piet Retief | 14 |
Ander spanne – o.16: Rob Ferreira 31, Secunda 17. o.15: Piet Retief 32, Secunda 12. o.14: Secunda 36, Rob Ferreira 12. | |||
Die Anker | 52 | Oosterlig | 32 |
Vereeniging Gimnasium | 27 | Hans Moore | 21 |
Ander spanne – o.16: Die Anker 52, Oosterlig 27; Dr. Malan 26, Brandwag (Benoni) 19. o.15: Die Anker 35, Dr. Malan 0; Oosterlig 8, Brandwag (Benoni) 7. o.14: Die Anker 45, Brandwag (Benoni) 0; Dr. Malan 26, Hans Moore 14. | |||
AFDELING 3 | |||
Fochville | 37 | Queens | 26 |
Ander spanne – o.16: Fochville 46, Bekker 0. o.15: Jan Viljoen 34, Leeuwenhof 22. o.14: Leeuwenhof 38, Fochville 0. | |||
Louis Trichardt | 34 | Frans du Toit | 25 |
Ander spanne – o.16: Frans du Toit 57, Nylstroom 14. o.15: Curro Heuwelkruin 50, Frans du Toit 17. o.14: Frans du Toit 29, Louis Trichardt 10. | |||
Standerton | 40 | Penryn College | 21 |
Hoogenhout | 19 | Oosterland | 19 |
Ander spanne – o.16: Curro Nelspruit 20, Volksrust 13; Bergvlam 23, Hoogenhout 22. o.15: Curro Nelspruit 54, Standerton 12; Oosterland 45, Barberton 5. o.14: Curro Nelspruit 61, Volksrust 12, Standerton 15, Kanonkop 12. |
- Grey College favourites once again to be crowned Champion of Champions - 2025-09-19
- RUGBY | Grey College – 2025 - 2025-09-18
- Witwarm Wilgies sal Prieska se Gadeija moet hokslaan - 2025-08-30