SuperSport Schools Plus

Eerste skote klap Saterdag by Steyners Sportdag


Die Hester van der Walt sportdag by President Steyn bied jaarliks vir die omliggende skole die geleentheid om hul eerstespan kombinasies uit te toets en kameraadskap te bou voor die verskeie ligas amptelik begin.

Verlede jaar het die tuisspan vir Wessel Maree 17-0 geklop, maar die fokus by hierdie byeenkoms is nie so seer op die telbord nie en eerder op die geleentheid om te bou voor die seisoen. Dit bied egter skolerugbyliefhebbers ook ‘n kans vir ‘n eerste blik op hoe die verskillende spanne die jaar gaan lyk.

Beleef al die aksie regstreeks op SuperSport Schools – Registreer nou Skakel na die toernooi

Grey-kollege stuur twee spanne na die naweek se byeenkoms toe, met hul skoolkaptein en ster senter, Pieter van der Merwe op sy pos in die nommer 12 trui.

Alhoewel daar waarskynlik nog ‘n paar veranderings gemaak sal word aan die span lyk Grey reeds soos ‘n groot uitdaging met van verlede jaar se sterre soos Van der Merwe, Dian Venter, Liam van Wyk, Danie Kruger, Philip McLaren en Alzeadon Felix wie almal al in 2023 vir die eerstespan uitgedraf het in die groep wat vir Hoërskool Trio aanpak.

Byron Biennas, Thuto Kekane, Ethan Smith, Tapiwa Mundeta en Heinrich Loubser was verlede jaar in die Trio-span wat by die byeenkoms met 38-10 die knie moes buig teen die Bloemfonteinse reuse, so hulle weet presies hoeveel dit sal verg om ‘n span soos Grey te pootjie.

Voortrekker stuur ook twee XV-talle, maar met agt atlete wat nog nie beskikbaar is nie, en van verlede jaar se eerstespan uitblinkers, Kamohelo Moses, Craig Mann en Kaneng Komane in die beginspan, terwyl ander soos Arnold Ras, Cecil Parsons en Tumi Khoza gereed is om van die rusbank af te kom sal die wedstryde ‘n goeie geleentheid wees vir die afrigtingspan om hul groep te toets.

Die manne van Bethlehem pak vir HTS Louis Botha aan voordat hul tweedespan teen Grey-kollege se Cherries uitdraf.

Die wedstryd tussen Jim Fouché en Welkom Gimnasium behoort ook een van die hoogtepunte te wees met albei spanne wat verlede jaar opwindende rugby gespeel het.

Renaldo Kiewiet, die Gimmies se spelbreker losskakel, was die voorste driedrukker by die Cravenweek en is definitief ‘n speler om dop te hou hierdie jaar.

SW van der Merwe het verlede jaar by die toernooi op slot begin vir Jim Fouché, maar sak die naweek in die nommer een trui op loskop langs sy haker van 2023, Ian Nel. Die JF manne het verlede jaar baie op hul voorspelers staat gemaak en dit gaan interesant wees om te sien hoe hulle vergelyk teen Welkom Gim se hardlooprugby.

DIE SPANNE:

Gonval Store-Park

President Steyn t. Wessel Maree om 17:35

President Steyn: 15 Brandon Parken, 14 Xander van Biljon, 13 Jaunrich Swanepoel, 12 Jaun Steffen, 11 Malan Laubscher, 10 Antonio Louw, 9 Divan Greyling, 8 Erens Grobler, 7 Dewald Claasen, 6 Beyston Viljoen, 5 Christiaan Kock, 4 Ettiene Lourens, 3 Roelof Erasmus, 2 Justin van Lingen, 1 Marko Fourie.

Wessel Maree: 15 Kamohelo Ntaje, 14 Kabelo Oliphant, 13 Kananello Mabelle, 12 Jabu Lebazi, 11 Thato Lebitso, 10 Junior Khalipha, 9 Lesego Monyaki, 8 Ntute Tsotsotso, 7 Mpumelelo Dumako, 6 Dehandré Geldenhuys, 5 Thabang Sithole, 4 Jeff Khobi, 3 Andile Gumedi, 2 Kamohelo Mohoje, 1 Thabang Lenyane.

Grey-kollege XV t. Hoërskool Trio om 16:20

Grey-kollege XV: 15 Thristan Maree, 14 Ekeji Pretorius, 13 Ethan Adams, 12 Pieter van der Merwe, 11 Ruben Cilliers, 10 Alzeadon Felix, 9 Philip McLaren, 8 Marcel Coetzee, 7 David du Toit, 6 Xander Smit, 5 AJ Meyer, 4 Juliun Cosmo, 3 Danie Kruger, 2 Liam van Wyk, 1 Dian Venter.

Hoërskool Trio: 15 Byron Maggerman, 14 Thuto Kekane, 13 Franco de Wet, 12 Tyron Adams, 11 Aaron Kriek, 10 Byron Biennas, 9 Ethan Smith, 8 Keanu Swanepoel, 7 Tapiwa Mundeta, 6 JP Botha, 5 Danie Fourie, 4 Dian Serfontein, 3 Sebastian du Preez, 2 Heindrich Loubscher, 1 Hanco Geel.

Jim Fouché t. Welkom Gimnasium om 15:05:

Jim Fouché: 15 Christian Strydom, 14 Hanro Marais, 13 Bendré Vermaak, 12 Heinrich Hattingh, 11 IJ Jonker, 10 Alldrick Johnson, 9 Duard Bester, 8 Qian Moller, 7 Brendan Weyers, 6 Nathan van Breda, 5 Franco Oberholzer, 4 JW Stone, 3 Darren Matthews, 2 Ian Nel, 1 SW van der Merwe.

Welkom Gimnasium: 15 Bokang Lesenyeho, 14 Terence Tsholo, 13 Joshua Coertzen, 12 Jayden Weideman, 11 Dylan Kemp, 10 Renaldo Kiewiet, 9 Kabelo Ramakatsa, 8 Ethan Jones, 7 Rylen Kirsten, 6 Rovaun van Niekerk, 5 Jayden Auld, 4 D Beuken, 3 Alexander Olivier, 2 Kganya Molapo, 1 Buchle Ngxabayi.

Grey-kollege II t. Voortrekker II om 13:50:

Grey-kollege II: 15 Heinz Stockenström, 14 Benjamin van den Berg, 13 Darius Erwee, 12 Riaan Benadé, 11 Siyabonga Kenny, 10 Donelle Hendriks, 9 Bernard Wessels, 8 AJ Booysen, 7 Daniël Grobler, 6 Tian Fourie, 5 Claude Steyn, 4 Renier Grobler, 3 Marinus Oosthuizen, 2 Emile McGeer, 1 David Hayidakis.

SPS Brandfort t. Postmasburg om 12:40:

SPS Brandfort: 15 TK Lichaba, 14 Heinis Janse van Vuuren, 13 Altus Coetzee, 12 Franco de Klerk, 11 Prince Mbulangwe, 10 Amolang Maloisane, 9 Johan van Wyk, 8 Greyven Dempsey, 7 Cecil Lee, 6 Pieter Bezuidenhoudt, 5 Nathan Goch, 4 Malan Kriel, 3 Brandon van der Westuizen, 2 MJ Wolmarans, 1 Frikkie Smith.

Postmasburg: 15 Ryan Kotze, 14 Hershill Esterhuizen, 13 Geraldo van Wyk, 12 Mandré Maritz, 11 Lawrence Matthews, 10 Eushawn Wilson, 9 Maseru Koaho, 8 Gordon Diergaardt, 7 Ricoden van Wyk, 6 Keagan Jansen, 5 Ditshegofatso Mofamerre, 4 Tshabang Palema, 3 Jordin Adonis, 2 Tanatswa Guchu, 1 Warren Chitima.

HTS Louis Botha t. Voortrekker XV om 11:30:

HTS Louis Botha: 15 Kamohelo Mofokeng, 14 Refilwe Motelung, 13 Siya Nyosana, 12 Nikokheli November, 11 Lebohang Setai, 10 Phiwe Mkunjana, 9 Babongkile Mafantere, 8 Kwanda Tokwe, 7 Rapeo Mokoena, 6 Musa Motlohane, 5 Mongomoti Mokunyane, 4 Nomganga Themba, 3 Daniel Tjimbundi, 2 Neo Mothibeli, 1 Tshireletso Shongwe.

Voortrekker XV: 15 Renier van Niekerk, 14 Kamohelo Moses, 13 Ompile Pete, 12 Craig Mann, 11 Thato Nthebere, 10 Kaneng Komane, 9 Christian van der Sandt, 8 Attilla Ozturk, 7 Triatan Meyer, 6 Wian Fourie, 5 Pieter Viljoen, 4 Luttig Roux, 3 AJ Myburgh, 2 Wian Muller, 1 AJ Ferreira.

Sand du Plessis t. Hoërskool Henneman om 10:20:

Sand du Plessis: 15 Jaylynn Bott, 14 Raseate Seleteng, 13 Oleboyeng Salomane, 12 Keanu Rafferty, 11 Diesel Motsumi, 10 Zander du Toit, 9 Charlton Mto, 8 NJ Oelofse, 7 Malebo Lebetsa, 6 Siya Sebola, 5 Shadrek Khoza, 4 Itumaleng Dipkoko, 3 Tshepang Lesenyeho, 2 Boitshepo Boom, 1 Ru-Ahl Meyer.

Hoërskool Henneman: 15 Travis van Wyk, 14 Henry Fechter, 13 Ernst Serfontein, 12 Thabiso Leeu, 11 JC Delport, 10 Siya Khaba, 9 Jordan Ferreira, 8 Franco Marx, 7 Sam Dhlamini, 6 Wimpie van der Westhuizen, 5 Duan Scheepers, 4 Xander van Jaarsveld, 3 Brandon Baker, 2 Tjaart Gravett, 1 Armand Jordaan.

Hoërskool Wolmaransstad t. Hoërskool Bultfontein om 09:10:

Wolmaransstad: 15 Antonio Pullen, 14 Gisto Mathongonalo, 13 Johan Erasmus, 12 MJ Hattingh, 11 Boingotlo Masibi, 10 Christopher Dennis, 9 Lucraine Wyngaardt, 8 Thaleto Tabedi, 7 Christiaan Jonker, 6 Tumelo Sekwane, 5 Dian Smit, 4 Mohammed Butt, 3 Zak Knoetze, 2 Christian Wolmarans, 1 Jevano Hector.

Bultfontein: 15 Tumi Moahludi, 14 AC Janse van Rensburg, 13 Gideon Labuschagne, 12 Nathen Booysen, 11 Daylen Holzhausen, 10 Bastian van Zyl, 9 Coenraad Bezuidenhout, 8 Henri Roux, 7 Marnitz Dannhauser, 6 Eduan Janse van Rensburg, 5 Flippie Tait, 4 Ian Erasmus, 3 Dylan Marais, 2 CJ Aucamp, 1 Rigardt Ardendorff.

Sentraal t. Hentie Cilliers om 08:00:

Sentraal: 15 Aiden Gottsch, 14 Jayden Betty, 13 Lee-Yagin Arendse, 12 CJ Hertzog, 11 Schalk Linde, 10 Pat Cloete, 9 AC van Tonder, 8 Chris Kachelhoffer, 7 Jayden Jardim, 6 CJ Cloete, 5 DJ Bredenkamp, 4 Steven Smith, 3 Wian Louw, 2 AJ le Roux, 1 Van Zyl Hetzel.

Hentie Cilliers: 15 José Draaghoender, 14 Mosa Sesedi, 13 Kelebogile Mothibi, 12 Ashwon Mellen, 11 Xander Wiltshire, 10 Rorisang Marumo, 9 Katleho Tau, 8 Owen Posholi, 7 Rearabetswe Olifant, 6 Lebohang Lesito, 5 Oyama Frans, 4 Dandré de Lange, 3 Lungile Samson, 2 Josay Sebia, 1 Oratile Pule.

B-veld

Hendrik Potgieter t. Ladybrand om 16:25:

Hendrik Potgieter: 15 Boitshepo Nthipe, 14 Justin Williams, 13 Waylon Strydom, 12 JW Mortlock, 11 Denver Jacobs, 10 Sterling Batties, 9 Theang Monoyane, 8 Janco Roberts, 7 Daniel Lombaard, 6 Unathi Ngeyakhe, 5 SW Erasmus, 4 Kallie Erasmus, 3 Hannes Jacobs, 2 Attie Melato, 1 Pieter Jacobs.

Ladybrand: 15 Peter Coetzee, 14 Bradley Phillips, 13 Itumeleng Monyatsi, 12 Calvin Lambrechts, 11 Lucky Ratutubala, 10 Nicholas Schori, 9 Tumi Nteko, 8 Isaac Maqelepo, 7 Lichaba Lekhoaba, 6 Lemosang Lebakeng, 5 Jaden Brummer, 4 JC Kotzé, 3 Callum Roy, 2 Mareon Maré, 1 Ronaldo Martins.

Hoopstad t. Ficksburg om 15:15:

Hoopstad: 15 FP Graeme, 14 Christo van Rooyen, 13 Hennie Barnard, 12 Abrie van Zyl, 11 Busi Mfebe, 10 AJ Brink, 9 Marco Wolfaardt, 8 Adam Barnard, 7 AB Muller, 6 Michael Steyn, 5 Christiaan Liebenberg, 4 Theuns van Rhyn, 3 Schalk van der Merwe, 2 AP Meyer, 1 Kobus Liebenberg.

Ficksburg: 15 Brian Samuels, 14 Xander Myburgh, 13 Joseph Mokhele, 12 Evert Strydom, 11 Boitumelo Hlalele, 10 Oratilwe Shata, 9 Itumeleng Mafane, 8 JJ Nell, 7 Thato Tsilo, 6 Lerato Makibi, 5 Mothandazo Khaoletsa, 4 Reitumetse Lebitsa, 3 Kamohelo Mokamatsili, 2 Gert Bezuidenhout, 1 Jayson van Dyk.

Hoërskool Bloemfontein t. Marquard om 14:10:

Hoërskool Bloemfontein: 15 Ferlin Rulf, 14 Jamie Brown, 13 Keanu van Heerden, 12 Kenslin Collins, 11 Junior Kalobo, 10 Jano Jackson , 9 Arthur Maasdorp, 8 Wessel van der Merwe, 7 Brandon Erasmus, 6 Zander Pretorius, 5 Katleho Ramohaoua, 4 Bokang Maichu, 3 Jamal Pretorius, 2 Mosa Diphoko, 1 Sammy Kraalshoek.

Marquard: 15 Gift Shabangu, 14 Omogolo Joale, 13 Tshepiso Mokone, 12 Thabo Lebas, 11 Tshepang Lekhase, 10 Boitumelo Nkatho, 9 Kutloane Hlalele, 8 Thlokomelo Roelane, 7 Renang Shelile, 6 Prince Utete, 5 Mokhele Mokheti, 4 Keketso Seeta, 3 Sheldon Mohapi, 2 Jabulani Masiza, 1 Keketso Monye.

Willem Louw
error: Sorry ol' chap, those shenanigans are not permissible.