Bowl-naaswenner voor Jeugland-toets, Gimmies reg om titel te verdedig
Hoërskool Eldoraigne, naaswenner van verlede jaar se Bowl-afdeling, staar ‘n uiters moeilike uitdaging in die gesig met die aanvang van…
Hoërskool Eldoraigne, naaswenner van verlede jaar se Bowl-afdeling, staar ‘n uiters moeilike uitdaging in die gesig met die aanvang van…
Heidelberg Volkskool het hul uitstekende NWU Prestige-veldtog stylvol afgesluit deur vir Montana met 30–23 te troef in die finaal van…
Die halfeindronde van die NWU Prestige-reeks is Woensdag, 9 April, amptelik afgelas. Dié besluit is uiteindelik deur die reeks se…
Saterdag was ‘n geskiedkundige dag vir Hoërskool Hans Strijdom, wat vir die eerste keer in 19-jaar, as gasheer, die Mauritz…
Die Hoërskool Hans Strijdom se eersterugbyspan het met ‘n sege van 17-10 oor Frikkie Meyer van Thabazimbi seker gemaak dat…
Dit gaan ‘n Limpopo affêre afgee wanneer die eindstryd van die 31ste Mauritz Hansen Rugbyweek Saterdagmiddag in Naboomspruit plaasvind. Volg…
Die 31ste Mauritz Hansen Rugbyweek het op seëvierende wyse afgeskop vir die gasheerskool, Hoërskool Hans Strijdom. Herleef al die aksie…
Die eerste dag van Kloof-Netbalfees 2025 het afgeskop met kragmetings tussen van die land se voorste skole, en die aksie…
Die kwarteindronde van die NWU Sportreeks het nogmaals opwindende netbal opgelewer, met talle spanne wat hul staal getoon het op…
Dit het soos verwag ‘n klipharde en senutergende stryd afgegee tussen Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Klerksdorp in die kwarteindronde van…