SuperSport Schools Plus

SWD, Valke en Boland onoorwonne op SARU o.18-sewestoernooi

By Hannes Nienaber , in Rugby | News , at 2014-10-06

Die Suidwestelike Distrikte is die enigste span wat al drie sy groepwedstryde op die eerste dag van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se o.18-sewestoernooi kon wen. Die Volstruisboere het die Luiperds (21-14), Oostelike Provinsie (31-5) en Namibië (26-12) in hulle drie groepwedstryde verslaan. 

SWD sal more teen Boland in die kwarteindronde te staan kom. Boland en die Valke is die enigste twee ander spanne wat die eerste dag onoorwonne kon afsluit. 

The fixtures:

Quarterfinals

Cup

10:40 – Valke vs. Leopards; 11:00 – South Western Districts vs. Boland; 11:20 – Western Province vs. Blue Bulls; 11:40 – Pumas vs. Limpopo Blue Bulls.

Bowl

09:20 – KwaZulu-Natal vs. Eastern Province; 09:40 – Namibia vs. Border; 10:00 – Free State vs. Griffons; 10:20 – Golden Lions vs. Griqualand West.

Hannes Nienaber
error: Sorry ol' chap, those shenanigans are not permissible.