SuperSport Schools Plus

Monnas skop NuPower/Tuks-reeks met sege af

By Hannes Nienaber , in Results Rugby | News , at 2013-03-12

Die Hoërskool Monument het Vereeniging Gimnasium in sy eerste wedstryd van die seisoen 36-16 in die NuPower/Tuks-reeks verslaan. Dit was Vereeniging Gim se eerste wedstryd as skool. HTS Vereeniging en Hoërskool Vereeniging het vanjaar saamgesmelt om Vereeniging Gimnasium te vorm.

Die ander nuweling in die kompetisie, Garsfontein het sy eerste wedstryd oortuigend 50-19 teen Marais Viljoen gewen. Die span se senter Richard van Rensburg en skrumskakel Ethan Sias het elk twee keer agter Marais Viljoen se doellyn gaan kuier. 

Puntemakers:

Centurion 45 – Drieë: Bernard Ankewich (2), Etienne Matthys, Jaco Jacobs, Jacques Oosthuizen, Lee-Mone Stander. Doelskoppe: Ruan Beetge (6). Strafdoel: Beetge. Hoërskool Pietersburg 29 – Drieë:

Garsfontein 50 – Drieë: Richard van Rensburg (2), Ethan Sias (2), Franco Naudé, Ruan Ackerman, James Frost, Paul de Beer. Doelskoppe: Ernest Nel (5). Marais Viljoen 19 –Drieë: Fenton Smit, Forrest Roos, Reynard Burger. Doelskoppe: Roos (2). 

HTS Middelburg 47 – Drieë: Ruan du Plooy (3), Waldo Morris, Rowan Gouws, Lourens Basson, Barend Smit. Doelskoppe: Smit (6). Florida 23 – Drieë:

Monument 36 – Drieë: Rouan de Clerck (2), Frans van Wyk, Gunther Janse van Vuuren, Abrie Reynolds, Gerdus van der Walt. Doelskoppe: Van der Walt (3). Vereeniging Gimnasium 16 – 

Kemptonpark 24 (10) – Drieë: Jeandré van der Walt, Jamie Campbell, Carlo Hefer. Doelskoppe: Campbell (3). Strafdoel: Campbell. Ermelo 6 – Strafdoele: Brandon Thompson (2).

Nelspruit 24 (18) – Drieë: Kabous Engelbrecht, Waldo Putter. Doelskop: Jesse du Toit. Strafdoele: Du Toit (4). Transvalia 21 (18) – Drieë: 

EG Jansen 57 (24) – Tries: Hoërskool Klerksdorp 3 (3) – Strafdoel: Robin Maree. 

Hoërskool Rustenburg 25 (0) – Drieë: Eldoraigne 24 (12) – Drieë: Jerome Rank (2), Heinrich Henzen, Charl Spies. Doelskoppe: Wynand Botha (2). 

Hannes Nienaber
error: Sorry ol' chap, those shenanigans are not permissible.