Despatch Sportfees bepalings vir 2014
Die Hoerskool Despatch hou op 21 en 22 Maart weer sy jaarlikse sportfees. Die gasheer kom in die hoofwedstryd van die eerste dag teen Hangklip van Queenstown te staan. Hangklip het verlede Saterdag vir die Hoerskool Staatspresident Swart van Brandfort 18-17 geklop. Despatch speel in sy tweede wedstryd van die sportfees teen Winterberg Landbou.
Fichardtpark van Bloemfontein speel teen Otto du Plessis in die hoofwedstryd van die tweede dag. Fichies sal op die eerste dag teen DF Malherbe te staan kom. Die kragmeting tussen Marlow Landbou en Swartland behoort een van die hoogtepunte van die sportfees wees.
Die bepalings:
Vrydag, 21 Maart 2014
09:30 – Cillie vs. Humansdorp Sekonder
10:30 – Uniondale vs. Uitenhage HS
11:30 – Victoria Park vs. Soloman Mahlangu
12:30 – Bergsig vs. Winterberg
13:30 – Kirkwood vs. Werda
14:30 – Middelburg HS vs. Andrew Rabie
15:30 – Burgersdorp vs. Alexander Road
16:30 – Adelaide Gimnasium vs. Woodridge College
17:30 – De Aar vs. Port Rex
18:30 – Fichardtpark vs. DF Malherbe
19:30 – Swartland vs. Otto du Plessis
20:45 – Despatch vs. Hangklip
Saterdag, 22 Maart 2014
08:30 – Linside vs. Uniondale
09:30 – Westering vs. De Aar
10:30 – Hangklip vs. DF Malherbe
11:30 – Marlow Landbou vs. Swartland
12:30 – Port Rex vs. Ndzondelelo
13:30 – Wittedrift vs. Graaff-Reinet Volkskool
14:30 – Despatch vs. Winterberg
17:45 – Cillie vs. Werda
18:45 – Andrew Rabie vs. Cradock
20:00 – Otto du Plessis vs. Fichardtpark