SuperSport Schools Plus

Craven Week – 1992

By Hannes Nienaber , in Rugby | News , at 2014-01-14

Day 1 

Northern Transvaal 5 – Try: Carel van Wyk. Natal 3 – Penalty: Greg Halstead. 

Western Province 32 – Tries: Corne Krige, Marius Goosen, Louis Koen, Percy Montgomery. Conversions: Herschelle Gibbs (3). Penalties: Gibbs (2). Far North 15 – Tries: Kobus Erasmus, Wimpie Bannink. Conversion: Frikkie Spangenberg. Penalty: Spangenberg. 

North Eastern Cape 13 – Tries: Johannes van Loggerenberg, Edwin Rose. Drop Goal: Nelis Ferreira. Western Transvaal 3 – Penalty: Barnard Cloete. 

Northern Free State 31 – Tries: Albertus van Buuren (3), Mornay Wilkinson, Andries Wessels. Conversions: Martin Willemse (2), Willie Kriek. Stellaland 14 – Tries: Braam van Rensburg (2). Conversions: Gert Venter (2). 

South Eastern Transvaal 24 – Tries: Ettienne Breytenbach, Carl Hancke. Conversion: Kallie Benade. Penalties: Benade (4). Boland 24 – Tries: Polla Marais, Neil Retief. Conversion: Solly Goosen. Penalties: Goosen (4). 

Day 2 

Eastern Province 21 – Tries: Francois Bruggeman, JP van der Mescht, Ginkel Venter. Conversions: Gareth Shaw (3). Transvaal 17 – Tries: Carl von Westing, Erwin van den Heever. Conversions: Joe Gillingham (2). Drop Goal: Dawie du Toit. 

Eastern Free State 32 – Tries: Francois de Necker (2), Ignatius Wille, Kevin Beyleveldt, Derek Wessels. Conversions: Heyns Spershott (2). Penalty: Spershott. Lowveld 10 – Tries: Riaan Cronje, Charl Venter. 

Eastern Transvaal 36 – Tries: Pieter Meyer, Marius Steyn, Danie van Schalkwyk, Jacques Prinsloo. Conversions: Meyer Swanepoel (4). Penalty: Swanepoel. South Western Districts 3 – Penalty: Peter Kinghorn. 

Vaal Triangle 44 – Tries: Chris Steyn (2), Charl Marais, Johnny Fourie, Dawie Lessing, Emmet Holmes, Martin Channon. Conversions: Holmes (3). Penalty: Holmes. Griqualand West 13 – Try: Jannie Claassens. Conversion: Arthur Victor. Penalties: Victor (2). 
Free State 35 – Tries: JR Oosthuizen (2), Nols Putter, Theo Kruger. Conversions: Stephen Brink (2). Penalties: Brink (3). Border 27 – Tries: Andrew Canny, Peter Harvey, Andre Vos, Charl van Rensburg. Conversions: Sean Sharp, Nolan Hansen. Penalty: Sharp. 

North Western Cape 23 – Tries: Jannie Genis, Adriaan Kotze. Conversions: Pieter Karsten (2). Penalties: Karsten (3). Northern Natal 21 – Tries: Gerrie Smit, Andre Snyman. Conversion: Roelf le Roux. Penalties: Le Roux (3). 

Day 3 

Northern Free State 15 – Tries: Mornay Esterhuysen (3). South Eastern Transvaal 9 – Penalties: Jannie Serfontein (3). 

North Eastern Cape 22 – Tries: Tertius Genade, Anton Leonard, Jan-Harm van Wyk. Conversions: Edwin Rose (2). Drop Goal: Genade. Stellaland 10 – Try: Whally Viljoen. Conversion: Gert Venter. Penalty: Venter. 

Western Province 20 – Tries: Marius Goosen, Corne Krige, Bles Kemp. Conversion: Herschelle Gibbs. Penalty: Gibbs. Northern Transvaal 13 – Tries: Carel van Wyk, Andre Swanepoel. Penalty: Francois Swanepoel. 

Boland 14 – Try: Colin Berman. Penalties: Solly Goosen (3). Far North 11 – Try: Wimpie Bannink. Penalties: Frikkie Spangenberg (2). 

Western Transvaal 36 – Tries: Neels Maritz (2), Pieter Steyl, Roddy Bancroft, Henkie Vermeulen, Neels Oosthuizen. Conversions: Steyl (2), Barnard Cloete. Natal 15 – Tries: Jonathan Brayley, Denver Kirsten, Clint Bruys. 

Day 4 

Vaal Triangle 24 – Tries: Stefan Jacobs, Lennie van der Riet, AJ de Jager. Conversions: Emmet Holmes (3). Penalty: Holmes. Eastern Transvaal 10 – Try: Eben Smuts. Conversion: Pieter Meyer. Penalty: Meyer.

South Western Districts 38 – Tries: Stefan Stander (2), Johan de Villiers (2), Peter Kinghorn. Conversions: Kinghorn (2). Penalties: Kinghorn (3). North Western Cape 15 – Tries: Martin Ras, Jaco Jacobs. Converion: Pieter Karsten. Penalty: Ras.  

Free State 19 – Tries: Stephen Brink, JR Oosthuizen. Penalties: Brink (3). Eastern Province 10

Transvaal 20 – Tries: Joe Gillingham, Dawie du Toit, Erwin van den Heever. Conversion: Gillingham. Penalty: Du Toit. Border 15 – Tries: Scott Kemp, Andre Vos. Conversion: Sean Sharp. Penalty: Nolan Hansen.  

Griqualand West 10 – Try: Charl Kriel. Conversion: Bennie de Klerk. Penalty: De Klerk. Lowveld 8 – Tries: Rian van Biljon. Penalty: Riaan Cronje.  

Eastern Free State 31 – Tries: Arno Gildenhuys (2), Heyns Spershott, Jaco Swarts, Waldo van Blerk. Penalties: Spershott. Northern Natal 14 – Try: Dian Karsten. Penalties: Roelof Fourie (3). 

Day 5 

Western Province 22 (8) – Tries: Herschelle Gibbs (2), Matthew Preen. Conversions: Gibbs (2). Penalty: Gibbs. Free State 16 (3) – Try: Claude McIntyre. Conversion: MJ Smith. Penalties: Smith (3). 

Vaal Triangle 15 (8) – Tries: Chris Steyn, Dirk Hoffman. Conversion: Emmet Holmes. Penalty: Holmes. Northern Transvaal 9 (3) – Penalties: Rudi Kotze (3). 

Transvaal 17 (14) – Try: Dino Perotti. Penalties: Joe Gillingham (4). Northern Free State 17 (5) – Tries: Martin Willemse (2), Albertus van Buuren. Conversion: Willemse. 

Eastern Province  32 (15) – Tries: JP van der Mescht (2), Johan Barnard, Peter Goodyear. Conversions: Gareth Shaw (3). Penalties: Shaw (2). Border 22 (17) – Tries: Hayden Luck, Richard Bennet, Andre Vos. Conversions: Scott Kemp (2). Penalty: Kemp. 

Western Transvaal 35 (17) – Tries: Neels Maritz (2), Roddy Bancroft, Kobus Alberts. Conversions: Pieter Steyl (3). Penalties: Steyl (3). Eastern Free State 15 (15) – Tries: Stefan du Preez, Derek Wessels. Conversion: Heyns Spershott. Penalty: Spershott. 

Boland 12 (6) – 

Boland 12 (6)
Noordoos-Kaap 10 (10)
DIE Boland het sy oorwinning in die laaste minute met ‘n strafdoel
deur Solly Goosen beklink en daarmee verseker dat hy die Cravenweek
die tweede agtereenvolgende jaar op ‘n onoorwonne noot afsluit.
NOK, wat sy eerste nederlaag gely het, het homself tot ‘n groot
mate vir sy nederlaag te blameer. Hy het genoeg gebiedsvoordeel en
balbesit gehad, maar onnodige foute naby se eie pale gemaak. Dit het
die wenspan in staat gestel om telkens deur die skoen van Goosen
terug te slaan.
Die hoogtepunt van die wedstryd was die prag-drie wat Edwin
Rose, NOK se heelagter, in die eerste helfte gaan druk het. Dit het
ná een van die mooiste agterlynbewegings in die toernooi gevolg.
Johan Wege (senter), Solly Goosen en Heinrich Kok het vir die
Boland uitgeblink, terwyl Edwin Rose, Johan Nienaber (senter),
Gerhardus Meyburgh (skrumskakel) en Jan- Hendrik van der Merwe
(haker) goeie spel vir NOK gelewer het.
Oos-Transvaal 31 (20)
Verre Noord 23 (17)
DIE eerste wedstryd op die A-veld het goeie en aanskoulike rugby
opgelewer omdat albei spanne lus gelyk het om die bal te dra.
Oos-Transvaal het die voordeellyn egter met meer welslae
aangeval en Verre Noord se verdediging kwaai beproef. Ongelukkig het
albei spanne ook baie foute gemaak en is 21 van die 54 punte met
strafskoppe aangeteken.
Vir die wenspan het Hermanus Herbst op heelagter geskitter,
Marius Steyn (senter) was die beste driekwart op die veld, terwyl
Riaan van Staden (slot) en Pieter Venter (vaskopflank) voor
uitgeblink het.
Danie Engelbrecht (linkervleuel), Wimpie Bannink (loskopflank),
Anton Roets (slot) en Willie Lotter (agtsteman) was Verre Noord se
beste spelers.
Danie van Schalkwyk (senter), Pieter Venter en Henk Oosthuizen
(haker) het die Ooste se drieë gedruk. Meyer Swanepoel (losskakel)
het met vier strafdoele en twee doelskoppe geslaag.
Vir Verre Noord het Danie Engelbrecht en Willie Lotter elk ‘n
drie gedruk. Frikkie Spangenberg (losskakel) was met drie strafdoele
en albei die doelskoppe in die kol.
Suidoos-Transvaal 14 (6)
Natal 12 (5)
SUIDOOS-TRANSVAAL se blitsige linkervleuel, Carel Hancke, het die
wendrie laat in die tweede helfte ná ‘n pragtige agterlynbeweging
gedruk.
Natal het baie balbesit gewen, maar kon sy bewegings nie afrond
nie en is ook goed deur die wenspan op die verdediging vasgelê.
Vir die wenspan het sy losskakel, Kallie Benade, en die
linkervleuel agter uitgeblink. In die agttal het Ferdi Labuschagne
(agtsteman) en Stefan Greyling (slot) goed gespeel.
Natal se beste spelers was Ryan Grobler (senter), Tyrone Franke
(skrumskakel), Leighton Pardy (loskopstut) en Hayden Pooke (slot).
Carel Hancke het Suidoos se drie gedruk en Kallie Benade met
drie strafskoppe geslaag.
Natal se drieë is deur Denver Kirsten (senter) en Scott Rood
(slot) gedruk, terwyl Bevan van der Westhuyzen (losskakel) met ‘n
doelskop geslaag het.
Stellaland 45 (14)
Noordwes-Kaap 0
STELLALAND het die grootste oorwinning in die toernooi behaal en
sewe drieë gedruk. Die wenspan het sake in veral die tweede helfte
heeltemal oorheers en NWK se verdediging aan repe gehardloop.
Die skakelpaar, Frikkie Botha en Boeta Hoffman, Werner Venter
(agtsteman) en die 16-jare Janus Labuschagne (slot) was die groot
uitblinkers in die wenspan.
Werner Venter (2), Stefan van der Merwe (loskopflank), Janus
Labuschagne, Boeta Hoffman, Stefan Pollard (slot) en Marthinus
Pretorius (linkervleuel) het drieë gedruk. Gert Venter (senter) het
vyf gedoel.
Suidwestelike Distrikte 37 (13)
Griekwaland-Wes 20 (0)
DIE wedstryd het veral in die tweede helfte uitstekende
hardlooprugby opgelewer toe sewe van die agt drieë gedruk is.
Die SWD was die grotendeels in beheer van sake, maar die
Griekwas het laat in die tweede helfte pragtig teruggeveg en vier
drieë gedruk.
In die wenspan het Peter Kinghorn (regtervleuel), Johan de
Villiers (senter), Morné Marais (haker) en Stefan Stander
(agtsteman) puik vertoon.
Kobus Fourie (senter), Jannie Claassens (regtervleuel), Hendrik
Jonck (slot) en Louis Carney (agtsteman) het vir die Griekwas
uitgeblink.
Die SWD se drieë is deur Johan de Villiers, Johan le Roux
(vaskopflank), Morné Marais en Johan van Niekerk (skrumskakel)
gedruk. Peter Kinghorn het drie strafdoele behaal en al vier drieë
gedoel.
Vir die Griekwas het Christo Pool (senter), Kobus Fourie,
Tertius Steyn (skrumskakel) en Korrels de Klerk (loskopflank) drieë
gedruk.

 

Hannes Nienaber
error: Sorry ol' chap, those shenanigans are not permissible.