SuperSport Schools News

Bepalings vir Paarl Gimnasium se o.16-toernooi

By Hannes Nienaber , in Rugby | News , at 2016-02-16

o16o14RugbyToernooi-logoDaar kan geen twyfel bestaan dat feitlik al die voorste o.16-rugbyspelers in Suid-Afrika vanjaar se tokse vanjaar die gras van die velde van Paarl Gimnasium sal voel nie. 

Paarl Gimnasium se o.16-rugbytoernooi sal vanjaar soos altyd weer een van die hoogtepunte op die o.16 skolerugby kalender wees. Boonop is Paarl Gim ook later vanjaar die gasheer van die Grant Khomo-week (vir o.16-spelers). Die eerste nasionale Grant Khomo-week is in 2003 in Johannesburg gehou.

Gimmies speel teen Menlopark van Pretoria, Centurion en Potchefstroom Gimnasium in sy drie wedstryde op die toernooi. 

Sy buurskool, die Hoer Jongenskool Paarl, sal probeer om ‘n driekuns oor skole van die Jakarandastad te behaal wanneer hy teen Waterkloof, Garsfontein en Menlopark in sy drie wedstryde te staan kom. 

Die Afrikaanse Hoer Seunskool van Pretoria, Grey-kollege van Bloemfontein, Outeniqua van George, Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch, Stellenberg, Boland Landbou, Eldoraigne, Oakdale Lanbou, EG Jansen van Boksburg, Monument van Krugersdorp, Marlow Landbou, Kemptonpark, Hoerskool Nelspruit, Diamantveld, Framesby, Michaelhouse, Hoerskool Rustenburg, Hoerskool Bellville en Brackenfell sal almal spanne in aksie op die toernooi he. 

Saterdag, 19 Maart 2016

VELD

SPANNE

TYD

A

PAARL GIMNASIUM vs MENLOPARK

19:00

A

HOËR JONGENSKOOL PAARL vs WATERKLOOF

17:50

A

PAUL ROOS GIMNASIUM vs AFFIES

16:40

A

STELLENBERG vs GREY KOLLEGE

15:30

A

BOLAND LANDBOU vs ELDORAIGNE

14:20

A

OAKDALE vs EG JANSEN

13:10

A

MONUMENT vs POTCH GIMNASIUM

12:00

A

OUTENIQUA vs GARSFONTEIN

10:50

A

KEMPTON PARK vs MARLOW LANDBOU

09:40

A

NELSPRUIT vs DIAMANTVELD

08:30

B

FRAMESBY vs MICHAELHOUSE

10:50

B

BELLVILLE vs CENTURION

09:40

B

RUSTENBURG vs BRACKENFELL

08:30

Maandag, 21 Maart 2016

VELD

SPANNE

TYD

A

PAARL GIMNASIUM vs CENTURION

19:00

A

HOËR JONGENSKOOL PAARL vs GARSFONTEIN

17:50

A

MONUMENT vs GREY KOLLEGE

16:40

A

PAUL ROOS GIMNASIUM vs WATERKLOOF

15:30

A

BOLAND LANDBOU vs AFFIES

14:20

A

OAKDALE vs ELDORAIGNE

13:10

A

OUTENIQUA vs EG JANSEN

12:00

A

STELLENBERG vs. KEMPTONPARK

10:50

A

NELSPRUIT vs POTCH GIMNASIUM

09:40

A

BELLVILLE vs DIAMANTVELD

08:30

B

STELLENBERG vs MENLOPARK

10:50

B

BRACKENFELL vs MICHAELHOUSE

09:40

B

MENLOPARK vs FRAMESBY

08:30

Woensdag, 23 Maart

VELD

SPANNE

TYD

A

RUSTENBURG vs MICHAELHOUSE

08:00

A

FRAMESBY vs MONUMENT

09:10

A

PAARL GIMNASIUM vs POTCH GIMNASIUM

10:20

A

KEMPTON PARK vs BRACKENFELL

11:30

VELD

SPANNE

TYD

B

PAUL ROOS GIMNASIUM vs GARSFONTEIN

08:00

B

OAKDALE vs WATERKLOOF

09:10

B

HOËR JONGENSKOOL PAARL vs MENLOPARK

10:20

B

OUTENIQUA vs MARLOW

11:30

VELD

SPANNE

TYD

C

BOLAND LANDBOU vs EG JANSEN

08:00

C

GREY KOLLEGE vs ELDORAIGNE

09:10

C

DIAMANTVELD vs CENTURION

10:20

VELD

SPANNE

TYD

D

BELLVILLE vs NELSPRUIT

08:00

D

STELLENBERG vs AFFIES

09:10

 

 

Hannes Nienaber
error: Sorry ol' chap, those shenanigans are not permissible.