Bepalings van die tweede dag van die Oakdale Rugbyweek 2019
Oakdale Landbou sal in die hoofwedstryd van die tweede dag van sy jaarlikse rugbyweek in die hoofwedstryd teen San Isiro van Argentinië te staan kom. Die Bulle van Riversdal het Saterdag in die hoofwedstryd van die eerste dag sy spiere gebult en HTS Middelburg met 33-3 uit die pad gestamp.
Diamantveld van Kimberley was ook op sy stukke op die eerste dag en het Zwartkop met 66-17 gekarnuffel. Diamonds sal op die tweede dag teen Die Brandwag van Uitenhage te staan kom. Brandwag was Saterdag nie op die week in aksie nie.
Al die wedstryde tydens die week word deur DigiTV.co.za opgeneem. Die Eike-veld se wedstryde word ook regstreeeks gebeeldsend. Direkte skakels om weer na Saterdag se wedstryde te kyk is onderaan die berig.
Bepalings:
Maandag 18 Maart 2019
DE EIKE-VELD
08:45 | Montagu | vs | Landboudal |
---|---|---|---|
09:55 | Ellisras | vs | Robertson |
11:05 | Langenhoven Gimnasium | vs | Despatch |
12:15 | Hermanus | vs | Potchefstroom Gimnasium |
14:00 | Dinamika | vs | Lichtenburg |
15:10 | Kempton Park | vs | Duineveld |
16:20 | San Isidro II | vs | Agri XV |
18:00 | Diamantveld | vs | Brandwag (Uitenhage) |
19:10 | Oakdale Landbou | vs | San Isidro |
POPULIERBOS
08:45 | Brackenfell | vs | Oosterlig |
---|---|---|---|
09:55 | Overberg | vs | Hoërskool Grens |
11:05 | Augsburg Gimnasium | vs | Rockingham |
12:15 | Hugenote (Wellington) | vs | Zwartkop |
14:00 | Hoërskool Bellville | vs | Hoërskool Alberton |
15:10 | Hoërskool Upington | vs | Jeugland |
16:20 | HTS Middelburg | vs | Voortrekker (Bethlehem) |
DE TUINE
09:55 | Vredendal | vs | Bredasdorp |
---|
Uitslae van Dag 1:
DE EIKE-VELD
Oakdale Landbou | 33 | HTS Middelburg | 3 | https://digitv.co.za/#/video/8124/Vod |
---|---|---|---|---|
Diamantveld | 66 | Zwartkop | 17 | https://digitv.co.za/#/video/8126/Vod |
Hermanus | 43 | Hoërskool Alberton | 22 | |
Dinamika | 31 | Hoërskool Upington | 19 | |
Kempton Park | 55 | Brackenfell | 5 | https://digitv.co.za/#/video/8135/Vod |
Lichtenburg | 34 | Hoërskool Bellville | 5 | https://digitv.co.za/#/video/8125/Vod |
Duineveld | 29 | Jeugland | 12 | https://digitv.co.za/#/video/8137/Vod |
Ellisras | 36 | Augsburg Gimnasium | 7 | https://digitv.co.za/#/video/8136/Vod |
[powr-comments id=”7d570027_1552900554659″]